dcsimg

Blouvisvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Blouvisvanger (Alcedo semitorquata) is 'n skaars standvoël en nomade by beboste strome, kanale in groot plate riete en strandmere. In Engels staan die voël bekend as die Half-collared Kingfisher.

Identifikasie

 src=
'n Blouvisvanger op 'n klip.

Die voël is 18 cm lank en weeg 35 tot 40 gram. Die snawel is swart en die rug en kruis is skitterblou. Die voël is groter as die kuifkopvisvanger.

Subspesies

  • A. semitorquata semitorquata
  • A. semitorquata heuglini
  • A. semitorquata tephria

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blouvisvanger: Brief Summary ( Afrikaans )