dcsimg
Image of billion-dollar grass
» Plants » » Angiosperms »

Billion Dollar Grass

Echinochloa frumentacea Link

Japanse manna ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Japanse manna (Echinochloa frumentacea), ook bekend as hanekamgras, word beskou as die manna wat die beste geskik is vir weiding. Dit is ook geskik vir die maak van hooi en kuilvoer, en op klein skaal word dit vir voëlsaad verbou. Dit is minder geskik vir menslike verbruik.

Die plant is snelgroeiend, verg vrugbare grond, 'n goed verspreide reënval en 'n gematigde en vogtiger klimaat as ander mannasoorte. Dit word tot 1½ m hoog.

Lees ook

Verwysings

  1. "The Plant List" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Japanse manna: Brief Summary ( Afrikaans )