dcsimg

Denneboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.

Hierdie genus kom oorspronklik op die Noordelike Halfrond voor, maar party spesies daarvan het ook in Suid-Afrika genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld 8 spesies:[1]

Verwysings

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Denneboom: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.

Hierdie genus kom oorspronklik op die Noordelike Halfrond voor, maar party spesies daarvan het ook in Suid-Afrika genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld 8 spesies:

Pinus canariensis Sweet ex C.K.Spreng. Pinus elliottii Engelm. var. elliottii Pinus halepensis Mill. var. halepensis Pinus patula Schltdl. & Cham. var. patula Pinus pinaster Aiton Pinus pinea L. Pinus radiata D.Don Pinus roxburghii Sarg
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF