dcsimg

Junonia ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Junonia is 'n genus in die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae), beskryf deur Jacob Hübner in 1819.[1] Hulle staan algemeen bekend as Gesiggies of Padwagtertjies.[2] Die genus kom op elke kontinent behalwe Antarktika voor, en bestaan uit ongeveer 30-35 spesies.

Verwysings

  1. Hübner, J. Verzeichniss bekannter Schmettlinge, 17-176, 1819.
  2. "SANBI Biodiversity Series 16 (2010)" (PDF). Besoek op 1 Mei 2016.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Junonia: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Junonia is 'n genus in die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae), beskryf deur Jacob Hübner in 1819. Hulle staan algemeen bekend as Gesiggies of Padwagtertjies. Die genus kom op elke kontinent behalwe Antarktika voor, en bestaan uit ongeveer 30-35 spesies.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF