dcsimg

Bonttobie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bonttobie (Haematopus ostralegus) is 'n swerwer wat soms aan die kus en riviermondings voorkom. In Engels staan die voël bekend as Eurasian oystercatcher.

Voorkoms

 src=
Bonttobie in vlug.
 src=
Bonttobie op die Noorweegse voël-eiland, Runde.

Die voël is swart op die rug met 'n wit borskant en daar is witstrepe op die vlerke, rug en kruis sigbaar in vlug.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Haematopus ostralegus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bonttobie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bonttobie (Haematopus ostralegus) is 'n swerwer wat soms aan die kus en riviermondings voorkom. In Engels staan die voël bekend as Eurasian oystercatcher.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF