dcsimg
Image of Philomachus

Ruff

Philomachus pugnax

Kemphaan ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kemphaan (Philomachus pugnax) is 'n algemene somerbesoeker by vleie, mere, riviermondings en aangrensende grasagtige dele. Die streek bevolking is 50,000 voëls. Die voël is 20 – 30 cm lank, 120 - 200 g (wyfie: 80 - 140 g) groot met 'n vlerkspan van 50 – 55 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Ruff.

Die Kemphaan is die enigste spesie in die genus Philomachus.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Philomachus pugnax". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kemphaan: Brief Summary ( Afrikaans )