dcsimg

Falco ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Hierdie artikel handel oor roofvoëls. Vir ander gebruike, sien gerus Falco (dubbelsinnig).

Falco is 'n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoëls waaraan die grootste deel van die valkagtiges (Falconidae) behoort. Die genus omvat 39 spesies.[1]

Voëls in die genus het 'n donker grys of bruin rug, maar is wit onder. Hulle het gepunte vlerke met lang sterte. Hulle eet klein soogdiertjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak, hoewel sommige spesies ander voëls jag, wat hulle in vlug vang.

Spesies

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Falco: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Hierdie artikel handel oor roofvoëls. Vir ander gebruike, sien gerus Falco (dubbelsinnig).

Falco is 'n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoëls waaraan die grootste deel van die valkagtiges (Falconidae) behoort. Die genus omvat 39 spesies.