dcsimg

Silwerstormvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Silwerstormvoël (Fulmarus glacialoides) is 'n seldsame stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 51 cm groot en weeg 670 - 1 000 g met 'n vlerkspan van 110 - 120 sentimeter. Die voël is liggrys met 'n wit borskant. In Engels staan die voël bekend as Southern fulmar.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Silwerstormvoël: Brief Summary ( Afrikaans )