dcsimg

Gewone lepelaar ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone lepelaar (Platalea leucorodia) is 'n voëls in die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae). Hierdie voëls is heeltemal wit en word ongeveer 80 tot 93 cm lank. Die verlengde kopvere vorm 'n bosagtige kuif. Hulle kan aan hulle swart, spatelvormige snawels met die geel voorpunt uitgeken word. In Engels staan die voël as die Common Spoonbill bekend .

Fotogalery

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone lepelaar: Brief Summary ( Afrikaans )