dcsimg

Gryslaksman ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die gryslaksman (Lanius minor) is 'n algemene Palearktiese-broeiende voël en besoeker. Hulle kom in dorre savanne, veral oop doringveld voor en ook in halfwoestynbossieveld. Die voël is 20 tot 22 cm groot en weeg 40 tot 65 gram. In Engels staan die voël as die Lessor grey shrike bekend.

 src=
Eiers in die Muséum de Toulouse.
'n Gryslaksman in Riaad, Saoedi-Arabië.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lanius minor". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2013-09-13.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gryslaksman: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die gryslaksman (Lanius minor) is 'n algemene Palearktiese-broeiende voël en besoeker. Hulle kom in dorre savanne, veral oop doringveld voor en ook in halfwoestynbossieveld. Die voël is 20 tot 22 cm groot en weeg 40 tot 65 gram. In Engels staan die voël as die Lessor grey shrike bekend.

 src= Eiers in die Muséum de Toulouse. 'n Gryslaksman in Riaad, Saoedi-Arabië.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF