dcsimg

Dwergneushoringvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dwergneushoringvoël: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Dwergneushoringvoël (Lophoceros camurus) is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie. Dit word verspreid in sentraal-Afrika aangetref in Angola, Benin, Kameroen, Sentraal Afrikaanse Republiek, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Ghana, Guinee, Liberië, Nigerië, Sierra Leone, Suid-Soedan en Uganda.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF