dcsimg

Goudwewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Goudwewer (Ploceus xanthops) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld en savanne. Hulle broei alleen of in klein kolonies, gewoonlik oor water en is monogaam. Die nes is kompak met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 35 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Golden Weaver.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus xanthops". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Goudwewer: Brief Summary ( Afrikaans )