dcsimg

Koekoekvink ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Koekoekvink (Anomalospiza imberbis) is 'n skaars standvoël in Zimbabwe of 'n broeiende somertrekvoël in oop grasveld, veral naby vogtige gebiede. Hulle kom soms in groot swerms voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 20 - 23 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cuckoo Finch.

 src=
Koekoekvink in Polokwane, Limpopo

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anomalospiza imberbis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Koekoekvink: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Koekoekvink (Anomalospiza imberbis) is 'n skaars standvoël in Zimbabwe of 'n broeiende somertrekvoël in oop grasveld, veral naby vogtige gebiede. Hulle kom soms in groot swerms voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 20 - 23 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cuckoo Finch.

 src= Koekoekvink in Polokwane, Limpopo
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF