dcsimg

Rooistertvlieëvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooistertvlieëvanger (Erythrocercus livingstonei) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in rivier- en laaglandwoud waar hulle in pare of groepies leef. Die voël is 12 cm groot en weeg 7 gram. Die voël kom voor in die Zambezirivier-vallei vanaf die Karibadam tot by die monding in die Indiese Oseaan en ook hiervandaan suidwaarts langs die kus van Mosambiek tot noord van Maputo. In Engels staan die voël bekend as die Livingstone's Flycatcher.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Erythrocercus livingstonei". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooistertvlieëvanger: Brief Summary ( Afrikaans )