dcsimg
Image of Shortfin mako
» Animals » » Vertebrates » » Cartilaginous Fishes » » Modern Sharks » Mackerel Sharks »

Shortfin Mako

Isurus oxyrinchus Rafinesque 1810

Kortvin-mako ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Isurus oxyrinchus

Die kortvin-mako (Isurus oxyrinchus) is 'n haai wat dwarsoor die wêreld voorkom in tropiese, sub-tropiese en gematigde water. In Engels staan die haai bekend as die Shortfin mako.

Voorkoms

Die haai is diepblou op die rug, die sye is silwer-blou en die pens is wit. Die kortvin-mako het 'n sterk stert en 'n gepunte kop met 'n sterk kakebeen wat vol skerp tande is. Hulle word tussen 25 tot 150 kg swaar in Suid-Afrika, terwyl enkele haaie van bykans 400 kg elders gevang is.

Habitat en gewoontes

Hulle vermy vlak water en hou in die oop water, en is alleenlopers. Hulle vreet enige mediumgrootte vis. Hulle kom veral voor naby riwwe in sandbaaie. Hulle verkies donkerder waters of warm, groenerige water. Hier vreet hulle klein vissies soos harders en ansjovis. Hulle word beide vanaf die kus en bote gevang en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Dit is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kortvin-mako: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Isurus oxyrinchus

Die kortvin-mako (Isurus oxyrinchus) is 'n haai wat dwarsoor die wêreld voorkom in tropiese, sub-tropiese en gematigde water. In Engels staan die haai bekend as die Shortfin mako.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF