dcsimg
Image of <i>Acacia sieberiana</i>
Unresolved name

Acacia sieberiana

Papierbasdoring ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Die sferiese, roomwit blomhofies
 src=
Die bas wat soos lagies papier lyk wat afskilfer gee aan die boom sy naam
 src=
Nabyskoot van die blare

Die Papierbasdoring (Acacia sieberiana[2][3]) is 'n boom wat inheems aan Suid-Afrika is en aangetref word in die bosveld van KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier in Suid-Afrika. Die bas is gryserig of gelerig bruin en is dikwels kurkagtig of skilfer af. Die reguit dorings word tot 9 cm lank. Die blomme word in klein donserige wit hofies gedra. Die peule is dik, houtagtig en ongeveer 15 cm lank. Die peule gaan eers oop nadat dit van die boom afgeval het.

Sien ook

Bronne

  1. ILDIS LegumeWeb
  2. (in Engels) http://www.theplantlist.org/tpl1.1/record/ild-613. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2019. Onbekende parameter |tite= geïgnoreer (|title= voorgestel) (help); Ontbrekende of leë |title= (help)
  3. Die SANBI-rooilys. en wikispecies gebruik Vachellia sieberiana
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Papierbasdoring: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Die sferiese, roomwit blomhofies  src= Die bas wat soos lagies papier lyk wat afskilfer gee aan die boom sy naam  src= Nabyskoot van die blare

Die Papierbasdoring (Acacia sieberiana) is 'n boom wat inheems aan Suid-Afrika is en aangetref word in die bosveld van KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier in Suid-Afrika. Die bas is gryserig of gelerig bruin en is dikwels kurkagtig of skilfer af. Die reguit dorings word tot 9 cm lank. Die blomme word in klein donserige wit hofies gedra. Die peule is dik, houtagtig en ongeveer 15 cm lank. Die peule gaan eers oop nadat dit van die boom afgeval het.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF