dcsimg
Image of Natal Dwarf Puddle Frog
» Animals » » Vertebrates » » Amphibians » Frogs And Toads »

Natal Dwarf Puddle Frog

Phrynobatrachus natalensis (Smith 1849)

Snorkmodderpadda ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die snorkmodderpadda (Phrynobatrachus natalensis) is 'n padda wat voorkom in die sentrale, oostelike en noordelike gedeeltes van Suid-Afrika. Die padda is 2 tot 3 cm lank en leef in vleie, seisoenpanne, reënpoele en aan die oewers van damme. Hulle is bruin of groen gevlek met vratagtige knoppe op die lyf. Die volwasse padda het gewoonlik 'n oranje of ligte streep teen die middel van die rug af. Die padda het 'n stomp neus met dun pote en tone wat vir die helfte van hul lengte swemvliese het.

 src=
Die habitat, eiers en twee kleur-variasies van P. natalensis in Ngoje-woud, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Bronne

  1. IUCN SSC Amphibian Specialist Group (2013). "Phrynobatrachus natalensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2013-12-22.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Snorkmodderpadda: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die snorkmodderpadda (Phrynobatrachus natalensis) is 'n padda wat voorkom in die sentrale, oostelike en noordelike gedeeltes van Suid-Afrika. Die padda is 2 tot 3 cm lank en leef in vleie, seisoenpanne, reënpoele en aan die oewers van damme. Hulle is bruin of groen gevlek met vratagtige knoppe op die lyf. Die volwasse padda het gewoonlik 'n oranje of ligte streep teen die middel van die rug af. Die padda het 'n stomp neus met dun pote en tone wat vir die helfte van hul lengte swemvliese het.

 src= Die habitat, eiers en twee kleur-variasies van P. natalensis in Ngoje-woud, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF