dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Amphibians » Frogs And Toads »

Table Mountain Ghost Frog

Heleophryne rosei Hewitt 1925

Tafelbergse spookpadda ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tafelbergse spookpadda (Heleophryne rosei) is 'n padda wat endemies is aan 'n gebied van 10 vierkante kilometer op Tafelberg waar dit hoofsaaklik op die suid en suidoostelike hellings van die berg voorkom. Die padda word tot 60 mm lank. In Engels staan die padda bekend as die Table Mountain ghost frog.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tafelbergse spookpadda: Brief Summary ( Afrikaans )