Die Kaalwangvalk (Polyboroides typus) is 'n medium-grootte roofvoël. Dit kom in die grootste gedeeltes van Afrika suid van die Sahara voor.
Die Kaalwangvalk se rug, kop en bors is liggrys. Die pens is wit met fyn donker dwarsstrepe. Die breë vlerke is liggrys met 'n swart rand, omring met 'n smal wit lyn. Die stert is swart met 'n breë wit band. Die mannetjies en wyfies lyk eenders maar die jong voëls is ligbruin in plaas van grys.
Die Kaalwangvalk se habitat is tipies beboste gedeeltes naby riviere. Die broeiseisoen is van Augustus tot Desember. Die nes word deur beide geslagte in ongeveer 30 dae gebou. Dit bestaan uit 'n platform wat ongeveer 75 cm by 20 cm is. Die stok neste word in die vurk of die kroon van 'n boom gebou. Neste word ook aangetref in grotte of tussen die basis van 'n bos en 'n krans of die neste van ander voëls. Die wyfie lê 1 tot 3 eiers. Dit neem 35 dae om uit te broei. Die oudste kuiken maak soms die jonger kuikens dood. Die kleintjies verlaat die nes wanneer hulle ongeveer 45-55 dae oud is maar bly gedeeltelik afhanklik van hul ouers vir ten minste nog 10 dae.
Die Kaalwangvalk is 'n omnivoor en eet vrugte sowel as klein gewerwelde diere. Sy smal kop kan in klein gaatjies inkom om akkedisse of ander reptiele te vang. Die Kaalvangvalk het 'n buitengewone vermoë om met behulp van sy vlerke en lang dubbel gelede bene in bome te klim.
'n Onvolwasse voël in vlug, Zambië
'n Onvolwasse voël ondersoek boombas, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
'n Volwasse vertrek vanaf 'n uitkykpos, Zimbabwe
'n Volwasse ondersoek 'n boomholte, Kenia
'n Volwasse styg langs 'n breëkoparend (Polemaetus bellicosus), Zimbabwe
Die Kaalwangvalk (Polyboroides typus) is 'n medium-grootte roofvoël. Dit kom in die grootste gedeeltes van Afrika suid van die Sahara voor.
Die Kaalwangvalk se rug, kop en bors is liggrys. Die pens is wit met fyn donker dwarsstrepe. Die breë vlerke is liggrys met 'n swart rand, omring met 'n smal wit lyn. Die stert is swart met 'n breë wit band. Die mannetjies en wyfies lyk eenders maar die jong voëls is ligbruin in plaas van grys.
Die Kaalwangvalk se habitat is tipies beboste gedeeltes naby riviere. Die broeiseisoen is van Augustus tot Desember. Die nes word deur beide geslagte in ongeveer 30 dae gebou. Dit bestaan uit 'n platform wat ongeveer 75 cm by 20 cm is. Die stok neste word in die vurk of die kroon van 'n boom gebou. Neste word ook aangetref in grotte of tussen die basis van 'n bos en 'n krans of die neste van ander voëls. Die wyfie lê 1 tot 3 eiers. Dit neem 35 dae om uit te broei. Die oudste kuiken maak soms die jonger kuikens dood. Die kleintjies verlaat die nes wanneer hulle ongeveer 45-55 dae oud is maar bly gedeeltelik afhanklik van hul ouers vir ten minste nog 10 dae.
Die Kaalwangvalk is 'n omnivoor en eet vrugte sowel as klein gewerwelde diere. Sy smal kop kan in klein gaatjies inkom om akkedisse of ander reptiele te vang. Die Kaalvangvalk het 'n buitengewone vermoë om met behulp van sy vlerke en lang dubbel gelede bene in bome te klim.
El aguilucho caricalvo común[2] (Polyboroides typus) ye un ave rapaz perteneciente a la familia Accipitridae, del orde Accipitriformes. Habita y cría na mayor parte del África subsaḥariana y, xuntu col aguilucho caricalvo malgax (Polyboroides radiatus), son los únicos miembros del xéneru Polyboroides.
El aguilucho caricalvo común ye una ave de medianu tamañu, con un llargor en redol a los 60-66 cm. El so pechu y parte cimeru son d'un color gris maciu, el banduyu ye blancu con un finu barrado de color escuru. Les nales son anches y tamién de color gris maciu, colos estremos de les sos plumes primariu y secundariu de color negru con una fina llinia blanca nel estremu. El parche facial ye d'un color variable, que va del mariellu al naranxa acoloratáu. El plumaxe del machu y de la fema ye bien asemeyada, ente que los exemplares inmaturos son de color pardu. Una carauterística destacable d'esta especie ye la doble articulación de la so rodía, que-y dexa algamar a preses ocultes en furacos y resquiebros, otra manera inaccesibles. El azor zancón (Geranospiza caerulescens) tien una estructura anatómica similar nes sos pates, lo qu'evidencia un casu d'evolución converxente.
El aguilucho caricalvo común habita nuna amplia diversidá de redolaes, que van dende les árees montiegues de les sábanes a los nucleos urbanos.
Constrúi'l so nial nuna bifurcación de les cañes de los árboles o nes copes de los árboles de palma. La puesta suel consistir en tres güevos que son guaraos puramente pola fema. El periodu de cría producir ente los meses d'agostu a avientu.
La so alimentación consiste nuna gran variedá de preses, con especial preferencia por otres aves más pequeñes que caza viviegamente o captura en niales construyíos en hoquedades, como los de los Phoeniculidae. Puede alimentase tamién de pequeños vertebraos, carroña ya inclusive de la fruta del árbol de palma[3][4]
Cazando nun nial de texedores, nel Parque nacional Etosha.
El aguilucho caricalvo común (Polyboroides typus) ye un ave rapaz perteneciente a la familia Accipitridae, del orde Accipitriformes. Habita y cría na mayor parte del África subsaḥariana y, xuntu col aguilucho caricalvo malgax (Polyboroides radiatus), son los únicos miembros del xéneru Polyboroides.