dcsimg

Lelkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelike algemene standvoël en kom voor in die noorde en ooste van Suider-Afrika. Die streekbevolking is ongeveer 15,000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African Wattled Lapwing.

 src=
Lelkiewiet se bolyf.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vanellus senegallus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Lelkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelike algemene standvoël en kom voor in die noorde en ooste van Suider-Afrika. Die streekbevolking is ongeveer 15,000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African Wattled Lapwing.

 src= Lelkiewiet se bolyf.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF