dcsimg

Hartlaubse meeu ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hartlaubse meeu (Chroicocephalus hartlaubii) is 'n seevoël wat voorkom aan die suidkus naby Kaapstad, die suidweskus en weskus van Suid-Afrika. Dit is voorheen soms as 'n subspesie van Chroicocephalus novaehollandiae beskou en, soos die geval is met baie meeue, was dit tradisioneel in die genus Larus geklassifiseer. Deesdae vorm dit egter deel van die genus Chroicocephalus.

Voorkoms

Die voël het 'n wit kop behalwe in die broeiseisoen wanneer dit gryserig word. Die oë is donker.

Habitat en gewoontes

Die Gryskopmeeu vang kos lange die kuslyn en broei op eilande. Dit leef van afval, dooie vis en insekte. Word ook in ashope en in die Kaapse middestad aangetref.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hartlaubse meeu: Brief Summary ( Afrikaans )