dcsimg

Bankduiker ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bankduiker (Phalacrocorax neglectus) is 'n endemiese voël wat aan die weskus van Suid-Afrika voorkom. Die voël is 74 – 76 cm groot en weeg 1.6 - 2.3 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal op rotse en eilande naby die kus en hulle gaan selde verder as 20 km van die kolonie af. Die status van die voël is bedreig; daar is slegs 3000 pare oor. In Engels staan die voël bekend as Bank cormorant.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Phalacrocorax neglectus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bankduiker: Brief Summary ( Afrikaans )