Blouvisvanger (Alcedo semitorquata) is 'n skaars standvoël en nomade by beboste strome, kanale in groot plate riete en strandmere. In Engels staan die voël bekend as die Half-collared Kingfisher.
Die voël is 18 cm lank en weeg 35 tot 40 gram. Die snawel is swart en die rug en kruis is skitterblou. Die voël is groter as die kuifkopvisvanger.