dcsimg
Image of Thunberg's gardenia
» Plants » » Angiosperms »

Thunberg's Gardenia

Gardenia thunbergia Thunb.

Boskatjiepiering ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Gardenia thunbergia deur Edith Struben (1868-1936)

Die Boskatjiepiering (Gardenia thunbergia) is 'n klein boompie wat natuurlik voorkom in immergroen woude in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die blomme is wit, swaar gegeur en is tot 70 mm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Witkatjiepiering. Die boom se vrugte bly maande lank aan die boom, is gryserig en taamlik glad met verhewe witterige spikels.

Sien ook

Bronne

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Boskatjiepiering: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Gardenia thunbergia deur Edith Struben (1868-1936)