dcsimg
Image of Gardenia ternifolia Schumach. & Thonn.
» Plants » » Angiosperms »

Gardenia ternifolia Schumach. & Thonn.

Poeierbaskatjiepiering ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Poeierbaskatjiepiering (Gardenia ternifolia) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom vanaf die noordooste van Limpopo, deur Zimbabwe behalwe die suide tot by die Okavangorivier. Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die bas is glad en poeierig en kan afvryf. Dit skilfer ook af, in ronderige stukkies.

 src=
'n Poeierbaskatjiepiering in Kirstenbosch.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Poeierbaskatjiepiering: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Poeierbaskatjiepiering (Gardenia ternifolia) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom vanaf die noordooste van Limpopo, deur Zimbabwe behalwe die suide tot by die Okavangorivier. Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die bas is glad en poeierig en kan afvryf. Dit skilfer ook af, in ronderige stukkies.

 src= 'n Poeierbaskatjiepiering in Kirstenbosch.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF