Die Kraalnaboom (Euphorbia tirucalli) is 'n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie. Die boom se nasionale nommer is 355.[2]
Die boom kom voor in die stroomgebied van die Tugelarivier waar dit in bosveld groei. Daar word vermoed dat die plant gedurende die Ystertydperk uit Indië na Suider-Afrika gebring is.
Die Kraalnaboom (Euphorbia tirucalli) is 'n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie. Die boom se nasionale nommer is 355.