dcsimg

Euphorbia ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Euphorbia is 'n genus wat behoort tot die familie Euphorbiaceae. Meer as 2000 spesies hoort tot die genus en hulle word hoofsaaklik in die warmer gedeelte van die wêreld aangetref. Daar kom sowat 200 spesies in Suid-Afrika voor waarvan slegs 14 bome is. Die plante lyk baie soos kaktusse en word maklik daarmee verwar. Alle Euphorbia spesies produseer 'n melkerige sap wat giftig is. Die veroorsaak irritasies of blasies op die vel indien dit daarmee in aanraking kom. Dit kan ook blindheid veroorsaak indien dit in die oë kom. Die Poinsettia (Euphorbia pulcerrima) is 'n bekende spesie; dit kom eindelik vanaf Meksiko.

Suid-Afrikaanse spesies

Uitheemse spesies

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Euphorbia: Brief Summary ( Afrikaans )