dcsimg

Fluweelsoetbessie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Fluweelsoetbessie (Bridelia mollis) is 'n klein tot groot boom wat op rivieroewers groei in subtropiese en tropiese bosveld. Die blare is met fluweelagtige goue hare bedek, gerond en het opmerklike syare. Dit kom in Botswana, Mosambiek, Malawi, Zambia en Zimbabwe en die Suid-Afrikaanse provinsies Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga voor.[1]

Sien ook

Bronne

  1. "Flora of Zimbabwe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Fluweelsoetbessie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Fluweelsoetbessie (Bridelia mollis) is 'n klein tot groot boom wat op rivieroewers groei in subtropiese en tropiese bosveld. Die blare is met fluweelagtige goue hare bedek, gerond en het opmerklike syare. Dit kom in Botswana, Mosambiek, Malawi, Zambia en Zimbabwe en die Suid-Afrikaanse provinsies Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga voor.

 src= groen vrugte  src= ryp vrug
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF