dcsimg

Blousoetbessie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blousoetbessie (Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. cathartica) kom voor in KwaZulu-Natal.

Die SANBI-rooilys vermeld drie ondersoorte of variëteite:[1]

  • Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. cathartica (LC)
  • Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. melanthesoides (Baill.) J.Léonard var. melanthesoides (NE}
  • Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. melanthesoides (Baill.) J.Léonard var. melanthesoides forma melanthesoides (NE)

Blousoetbessies kom van Soedan tot Namibië en Suid-Afrika in verskeie vorme en ondersoorte voor. Die ondersoort cathartica in Suid-Afrika en Mosambiek. Dit is 'n struik of boompie met lang sigsag-takke. Blomme, in klein klompies, is manlik of vroulik, gewoonlik op dieselfde plant. Hulle is groenerig geel. Die vrugte is eiervormig of rond, rooi-pers of swart.[2]

Verwysings

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020.
  2. "Flora of Zimbabwe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2016.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blousoetbessie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blousoetbessie (Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. cathartica) kom voor in KwaZulu-Natal.

Die SANBI-rooilys vermeld drie ondersoorte of variëteite:

Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. cathartica (LC) Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. melanthesoides (Baill.) J.Léonard var. melanthesoides (NE} Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. melanthesoides (Baill.) J.Léonard var. melanthesoides forma melanthesoides (NE)

Blousoetbessies kom van Soedan tot Namibië en Suid-Afrika in verskeie vorme en ondersoorte voor. Die ondersoort cathartica in Suid-Afrika en Mosambiek. Dit is 'n struik of boompie met lang sigsag-takke. Blomme, in klein klompies, is manlik of vroulik, gewoonlik op dieselfde plant. Hulle is groenerig geel. Die vrugte is eiervormig of rond, rooi-pers of swart.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF