dcsimg

Rooiblestinker ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiblestinker (Pogoniulus pusillus) is 'n algemene standvoël in kuswoud aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-fronted Tinkerbird.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. [BirdLife International (2012). "Pogoniulus pusillus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiblestinker: Brief Summary ( Afrikaans )