Die kuifkophoutkapper (Trachyphonus vaillantii) is 'n voël wat aan die familie van Afrika-houtkappers (Lybiidae) behoort. Hulle kom in oop savannes in Afrika suid van die Sahara voor. In Engels staan die spesie as die Crested barbet bekend.
Die spesie kan maklik aan hul dik snawel en kleurvolle vere uitgeken word. Hierdie klein voëltjie het 'n geel en rooi gesig met 'n klein swart kuifie. Die buik is geel met rooi spikkels, die vlerke is swart met wit spikkels en dit het 'n breë swart band om die nek.

Die roep van 'n kuifkophoutkapper 'n KuifkophoutkapperTrachyphonus vaillantii[2] ye una especie d'ave piciforme na familia Lybiidae que vive n'África.
Tien un picu gruesu y un plumaxe bien coloríu. Ye una ave de tamañu pequeñu con cara y cuerpu mariellu, la so cara tien pintes coloraes, tien una cresta negra pequeña. L'envés del so cuerpu ye negru, el so banduyu ye mariellu con pintes coloraes, les sos nales son negres con pintes blanques y tien una ancha banda negra nel so pescuezu.
El barbudu crestado alimentar d'inseutos, güevos d'otres aves y frutes.
Habita nos montes, sabanes, zones de carbes ente arbolees y cursos d'agua.
Alcuéntrase n'Angola, Botsuana, Burundi, República Democrática d'El Congu, Malaui, Mozambique, Namibia, Ruanda, Sudáfrica, Suazilandia, Tanzania, Uganda, Zambia, y Zimbabue.
Trachyphonus vaillantii ye una especie d'ave piciforme na familia Lybiidae que vive n'África.