Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en 60–100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted Owlet.
Witkoluil in die Nasionale Chobewildtuin, Botswana.
In die National Aviary, Pittsburgh, Pennsilvanië
Witkoluil in Kédougou, Senegal
Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en 60–100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted Owlet.
El miagón perlado (Glaucidium perlatum) ye una ave estrixiforme que vive n'África.
Mide alredor de 19 cm.