dcsimg

Witkoluil ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en 60–100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted Owlet.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. "Glaucidium perlatum". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witkoluil: Brief Summary ( Afrikaans )