dcsimg

Goughwaterhoender ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Goughwaterhoender (Gallinula comeri) is 'n voël wat leef en nesmaak op Gougheiland. Dit is onlangs ook op Tristan da Cunha heringevoer. In Engels staan die voël bekend as die Gough Island Moorhen.

Identifikasie

Die voël word tot 27 cm lank en lyk baie soos die Grootwaterhoender. Die Goughwaterhoender se bene is egter rooi en nie geel nie. Die vlerke is baie kort.

Die voël leef oor die algemeen op die kusplato waar hulle in boomvaring- en adelaarsvaringruigtes skuil om roofmeeue te vermy. Die voël is sku en word eerder gehoor as gesien.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Goughwaterhoender: Brief Summary ( Afrikaans )