dcsimg

Kleinkop-vlieënde vis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinkop-vlieënde vis (Cheilopogon pinnatibarbatus altipennis) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom en in Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Kosibaai. Die vis vermy tropiese areas. In Engels staan die vis bekend as die Smallhead flyingfish.

Voorkoms

Die uitstaande kenmerk is die lang pektorale vinne wat amper tot by die stertvin reik. Die volwassenes is donker blou aan die bokant en silwer wit aan die onderkant. Die dorsale vin kan 'n kol of kolletjies op hê en word 46 cm groot.

Habitat

Die vis verkies water wat tussen 15 - 20 °C is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinkop-vlieënde vis: Brief Summary ( Afrikaans )