dcsimg

Witogies ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Witogies of brilvoëls (Zosteropidae) is 'n groot familie van voëls in die orde van sangvoëls (Passeriformes). Die familie omvat 125 spesies. Witogies het hul naam te danke aan die opvallende ring van wit veertjies om die oog.

Witogies vreet ​​hoofsaaklik heuning en vrugte, maar sal ook op insekte voed. Hulle is baie behendige klein voëltjies wat 'n redelik kompakte nes in die vurk van 'n tak bou.

Hierdie relatief klein, tropiese sangvoëls kom oor 'n groot gebied voor wat strek van Afrika, Asië tot Polinesië, Nieu-Guinee en Australië. Hulle leef hoofsaaklik in bosse, aan bosrande en in tuine, van seevlak tot 3000 meter bo seespieël. Die meeste van hierdie voëls is standvoëls.

Genera

Die familie word in die volgende genera onderverdeel:

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witogies: Brief Summary ( Afrikaans )