dcsimg

Gorgyra subfacatus ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Gorgyra subfacatus, die okerblaarsitter, is 'n skoenlapper in die Hesperiidae familie. Dit kom voor in Guinee-Bissau, Guinee, Sierra Leone, Liberië, die Ivoorkus, Ghana en Wes-Nigerië.[2] Die habitat bestaan uit woude.

Volwasse spesies is aangetrokke tot blomme, soos dié van Lantana-spesies.

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gorgyra subfacatus: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Gorgyra subfacatus, die okerblaarsitter, is 'n skoenlapper in die Hesperiidae familie. Dit kom voor in Guinee-Bissau, Guinee, Sierra Leone, Liberië, die Ivoorkus, Ghana en Wes-Nigerië. Die habitat bestaan uit woude.

Volwasse spesies is aangetrokke tot blomme, soos dié van Lantana-spesies.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF