dcsimg

Suliformes ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Suliformes is 'n orde van voëls. Die orde omvat vier families met in totaal van 55 spesies.[1]

Die orde is deur die Internasionale Ornitologiese Vereniging voorgestel.[2] Dit het onlangs aan die lig gekom dat die tradisionele Pelecaniformes polifileties is (lyk verwant, maar deel nie dieselfde voorouers nie), en dus opgedeel moet word om hul ware evolusionêre verwantskappe te weerspieël.

Christidis & Boles (2008) verwys na die orde as "Phalacrocoraciformes".

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Suliformes: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Suliformes is 'n orde van voëls. Die orde omvat vier families met in totaal van 55 spesies.

Die orde is deur die Internasionale Ornitologiese Vereniging voorgestel. Dit het onlangs aan die lig gekom dat die tradisionele Pelecaniformes polifileties is (lyk verwant, maar deel nie dieselfde voorouers nie), en dus opgedeel moet word om hul ware evolusionêre verwantskappe te weerspieël.

Christidis & Boles (2008) verwys na die orde as "Phalacrocoraciformes".

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF