dcsimg

Barnard se klipbaber ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Barnard se klipbaber (Austroglanis barnardi) is 'n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die Olifantsrivierstelsel by Clanwilliam in die Wes-Kaap. In Engels staan die vis bekend as Barnard's rock catfish.

Voorkoms

Die vis se dorsale en pektorale vinne is rond. Die vis is lank met 'n plat en breë kop. Daar is drie pare baarde om die mond. Die vis is goudbruin met bruin vlekke op en word tot 128 mm lank.

Habitat

Die vis verkies om in 'n klipperige omgewing te leef in helder, vloeiende riviere.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Barnard se klipbaber: Brief Summary ( Afrikaans )