dcsimg

Chobe-sandbabertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Chobe-sandbabertjie (Zaireichthys dorae) is 'n varswater vis wat voorkom Okavangorivier, Kwandorivier, Choberivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier-stelsel. In Engels staan die vis bekend as die Chobe sand catlet.

Voorkoms

Die vis het 'n lang, tapse lyf en daar is drie pare baarde om die mond. Die kop is kort en die oë rond. Die vis is deurskynend met spikkels en met klein bruin vlekke op en word tot 25 mm lank.

Habitat

Hulle leef in fyn sand areas waar hulle hul self begrawe sodat slegs die oë uitsteek.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Chobe-sandbabertjie: Brief Summary ( Afrikaans )