dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Catfishes »

Zaireichthys rotundiceps (Hilgendorf 1905)

Gevlekte-sandbabertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gevlekte-sandbabertjie (Zaireichthys rotundiceps) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Punge-, Buzi- en Saverivier stelsels. Dit kom ook voor in die opvanggebied van Malawimeer.

Voorkoms

Die vis is deurskynend tot wit met onreëlmatige grys skadus en merke op die lyf. Die stert-, anale- en pektorale vinne het swart strepe op. Die vis word tot 40 mm lank.

Habitat

Die vis leef by sand, gewoonlik begrawe onder die sand met net die oë wat uitsteek. Hulle vreet klein organismes.

Hierdie spesie verteenwoordig tans 'n komplekse klomp spesies en verdere navorsing moet gedoen word.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gevlekte-sandbabertjie: Brief Summary ( Afrikaans )