dcsimg
Image of Indonesian shortfin eel
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » True Eels »

Indonesian Shortfin Eel

Anguilla bicolor McClelland 1844

Kortvin-paling ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kortvin-paling (Anguilla bicolor bicolor) is 'n varswatervis wat in riviere voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Shortfin eel.

Voorkoms

Die dorsale vin begin eers by die anale vin. Die vis is donker olyfkleurig tot bruin aan die bokant en ligter aan die onderkant. Volwassenes verander van kleur en word bronssilwer. Die paling word tot 80 cm lank.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kortvin-paling: Brief Summary ( Afrikaans )