dcsimg

Gewone wildevy ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die gewone wildevy (Ficus thonningii; ook bekend as Ficus burkei) is 'n boom wat klein tot middelslag grootte bereik. Dit kom voor in die noordelike dele van Suid-Afrika en langs die kus vanaf Oos-Londen. Die boom is 'n wurgvy: dit groei op 'n gasheerboom en wurg dié stadig dood. Die vye is ongeveer 10 mm in deursnit en ligrooi wanneer ryp. Die vrugte word alleen of in pare in die blaaroksels gedra.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone wildevy: Brief Summary ( Afrikaans )

Petersvy ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Petersvy (Ficus petersii) is 'n vrystaande boom en groei in die bosveld. Hulle is soms klein maar die wat met miershope geassosieer word is baie groot.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Petersvy: Brief Summary ( Afrikaans )