dcsimg
Image of 灰鰭非洲裙魚
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

灰鰭非洲裙魚

Hemigrammopetersius barnardi (Herre 1936)

Barnard se rower ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Barnard se rower (Hemigrammopetersius barnardi) is 'n varswater vis wat voorkom in die onderste gedeelte van die Zambezirivier en die Pungwe-, Buziriviere en boonste gedeelte van die Shirerivier. Dit kom ook in die Malawimeer voor. In Engels staan die vis bekend as Barnard's robber.

Voorkoms

Die vis lyk deurskynend olyf kleurig met 'n silwer kop en maag. Daar is ook 'n helder groenerige streep op die sye en 'n swart baan op die basis van die stert vin. Die vis word 40 mm lank.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. UICN (en)
  2. Pellegrin, J., 1926. Description de Characinidés nouveaux récoltés au Congo Belge par le Dr. Schouteden. Rev. Zool. Afr. v. 13 (núm. 3-4): 157-164.
  3. BioLib (en)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Barnard se rower: Brief Summary ( Afrikaans )