dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Catfishes »

宽尾平鳍鮠

Amphilius laticaudatus Skelton 1984

Breëstert-bergbaber ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëstert-bergbaber (Amphilius laticaudatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Buzirivier stelsel in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Broadtail mountain catfish.

Voorkoms

Die vis is dof bruin en romerig wit aan die onderkant op die pens en onder die kop. Die vis word tot 51 mm lank. Die pektorale- en stertvinne is wyd en lyk amper soos 'n vlerk terwyl die stertvin gevurk is. Die kop is plat met klein oë en daar is drie pare baarde om die mond.

Habitat

Die vis leef in vlak, vinnig vloeiende water oor rotse en klippe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Breëstert-bergbaber: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëstert-bergbaber (Amphilius laticaudatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Buzirivier stelsel in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Broadtail mountain catfish.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF