dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

海氏克奈魚

Kneria maydelli Ladiges & Voelker 1961

Kunene skulpoortjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kuneneskulpoortjie (Kneria maydelli) is 'n varswatervis wat voorkom in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibië. Dit lyk baie soos die Suidelike skulpoortjie, maar die dorsale vin is nader aan die snoet. Die vis word tot 57 mm lank. In Engels staan die vis bekend as die Cunene kneria.

Sien ook

Bron

Eksterne skakal

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kunene skulpoortjie: Brief Summary ( Afrikaans )