dcsimg

Siberiese muskushert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Skedel

Die Siberiese muskushert (Moschus moschiferus) kom in die bergwoude van Noordoos-Asië voor, veral in die taiga van Suid-Siberië. Dit jag snags en migreer net oor kort afstande. Volwasse diere is klein en weeg van 7 tot 17 kg. Dit word gejag vir sy muskusklier, wat tot honderdduisende rande per kilogram kan haal, en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Verwysings

  1. Nyambayar, B., Mix, H. & Tsytsulina, K. (2008). Moschus mosciferus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 29 Maart 2009.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Siberiese muskushert: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Skedel