dcsimg

Eurasiese rooikat ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Eurasiese rooikat (Lynx lynx) is die grootste rooikatspesie en kan van 81 tot 129 cm lank word. Dit het ’n grys tot rooi pels met swart kolle. Sowat 90% kom in Siberië voor en die res in China en Turkye.

Verwysings

  1. Breitenmoser, U., Mallon, D.P., von Arx, M. & Breitenmoser-Wursten, C (2008). Lynx lynx. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2 Februarie 2008.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Eurasiese rooikat: Brief Summary ( Afrikaans )