dcsimg

Sywurm ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die sywurm (Bombyx mori, wat in Latyn beteken: "sywurm van die moerbeiboom") is die larwe van 'n mot. Die insekte word só genoem omdat hulle met hul speekselkliere 'n kokon van sy spin. Die spesie is van groot globale ekonomiese belang, siende dat die syproduksie geheel en al hiervan afhanklik is. (In Suid-Afrika word daar met sywurms geboer veral op laerskoolvlak, en alhoewel die ekonomiese skaal daarvan in vergelyking met die wêreldsy-industrie mikroskopies is, is die geesdrif en erns sekerlik vergelykbaar!) Sywurms eet net moerbeiblare. Oorspronklik het dit slegs voorgekom in die noordelike gedeeltes van China en Persië (die huidige Iran).

Biologiese en ander feite

Sywurms vreet ongelooflik baie, en vreet dag en nag. (Dit is 'n eienskap wat al die larwes van die Orde Lepidoptera in gemeen het). Hulle groei daarom baie vinnig. Vervelling is náby wanneer die koppies van die larwes donkerder verkleur. Sywurms vervel gemiddeld vier keer. Daarná verander hulle in papies. Hulle lyfies word gelerig, en hulle velletjies span stywer. Nét voordat hulle in papies verander, spin hulle hulself toe in 'n kokon, of papiehuisie. Tydens hulle rustyd in die kokon, verander hulle in motte.

Die kokon bestaan uit 'n enkele sydraad, wat tussen 300 tot 900 meter lank is. Die vesels waaruit dit bestaan, blink en is baie fyn. Die deursnit van die draadjie is maar slegs 1/100ste van 'n millimeter. Tussen 4 400 en 6 600 kokonne word benodig om 'n kilogram sy te verkry. Na berekening word ten minste 32 000 metrieke ton onverwerkte sy per jaar geproduseer. Om dit reg te kry, word vier en 'n half miljoen ton se moerbeiblare verorber.

Teen die tyd wat die gedaanteverwisseling van 'n papie na 'n mot toe plaasgevind het, moet die mot sy pad na buitentoe deur die kokon vreet. Die gaatjie breek die sydraad, en dit maak dan die kokon nutteloos vir die sy-industrie. Daarom word die sywurmpapies binne hul kokonne in kookwater gegooi. Dit vergemaklik die proses van uitrafeling van die onverwerkte sy. (In Korea is die gekookte papies 'n lekkerny).

Die mot (of volwasse fase) is al vir duisende jare lank geteel vir syproduksie. Dit kan nie vlieg nie. Dit het 'n vlerkspan van ongeveer vyf sentimeter en 'n wit, harige lyfie. Siende dat die teelgeskiedenis so oud is, en in die lig van die insek se ekonomiese belang, word die sywurmgenoom die onderwerp van intensiewe navorsing, vroeg in die 21ste eeu.

Die mier is een van die sywurm se gedugste vyande. Miere vreet sywurms op.

Sywurms kan besmet word met aansteeklike siektes, soos dié veroorsaak deur protosoë, swamme, virusse en bakterieë. Louis Pasteur, die Franse mikrobioloog het op sy dag verskeie sywurmsiektes bestudeer.

Die sywurm se natuurlike voedsel is moerbeiblare. Die larwe is aanvanklik swart, maar groei na 36 tot 45 dae tot 'n roomwit ruspe van 75 mm. Die larwe vreet van die oomblik dat hy uitbroei byna onophoudelik. Na onderskeidelik 6, 12, 18 en 26 dae "slaap" die ruspe egter vir sowat 24 uur wanneer hy ook vervel.

Die ruspe het 'n gladde vel, ʼn horinkie op die agterlyf en 9 asemhalingsopeninge aan die sye. Sodra die ruspe volgroei is, spin hy hom in 'n wit of geel kokon toe, waar hy eers in 'n papie en dan in 'n mot verander. Die sy is afkomstig van spesiale kliere (wat speeksel by baie ander insekte vorm) wat deur ʼn smal opening net agter die mond gepers word.

Die vloeistof word hard sodra dit met lug in aanraking kom. Die kokon word met 'n enkele draadjie van tot 900 m gespin. Na 10 tot 12 dae kruip die mot by die punt van die kokon uit. Hy is ook roomwit van kleur met ligte bruin strepies oor die voorste vlerke en hy is baie harig. Die motte het ʼn gemiddelde vlerkspan van 50 mm. Die wyfies is groter as die mannetjies en le tussen 300 en 500 eiertjies.

Die motte leef ongeveer 4 dae, vreet glad nie en vlieg baie selde. Die eiertjies is aanvanklik geel, maar verkleur later tot ʼn donker grys en broei na ongeveer ʼn jaar uit wanneer nuwe blare aan die moerbeiboom verskyn. Wanneer sywurms vir die vervaardiging van sy aangehou word, word die papies binne die kokonne deur middel van warm lug doodgemaak sodat die sydraad heel kan bly.

Daarna word die kokon in warm water geplaas om die sydraad sag te maak. Die punte van 5 of meer kokonne word dan saam om 'n tol gedraai totdat die sydraad heeltemal van die kokon afgedraai is. Later word die afsonderlike draadjies saamgedraai in een draad wat geskik is om geweef te word.

Sowat 1 500 kokonne is nodig om 1 kg sy te vervaardig. Die belangrikste syprodusente is Japan, China, Indië, die Sowjetunie, Italië, Brasilië en Frankryk. Japan vervaardig sowat twee derdes van die wêreld se sy. Die Ooste is besonder geskik vir die vervaardiging van sy omdat sywurms daar nie soos in Europa slegs een siklus voltooi nie, maar 6 of meer geslagte in 'n jaar kan oplewer.

Geskiedenis

'n Chinese legende vertel dat 'n keiserin, genaamd Xi Ling-Shi, lank, lank gelede 'n sywurm raakgesien het. Toe sy aan die wurm raak, het 'n sydraadjie aan haar vinger vasgesit. Van die sy het rondom haar vinger begin draai, en toe het sy opgemerk dat die sy vanaf 'n kokon kom. Streng maatreëls is egter toegepas om die "geheim" van sy nie aan ander lande te verklap nie en teen 600 v.C. het die Chinese ʼn bloeiende syhandel met lande om die Middellandse See gehad.

In omstreeks 400 n.C. het ʼn Chinese prinses egter sywurmeiertjies en sade van die moerbeiboom uit die land na Korea gesmokkel van Korea het dit na Japan en Indië versprei. Sywurms (Bombyx mori) is eers in omstreeks 550 n.C. vir die eerste keer in Europa geteel toe 2 Westerse monnike wat sendingwerk in die Ooste gedoen het, eiertjies na Konstantinopel teruggeneem het. Van Konstantinopel (vandag Istanbul) het dit na die res van Europa en ook na ander wêrelddele versprei. Die sywurm is inheems in China, maar is deur die eeue in so 'n mate gedomestiseer dat dit vandag nie meer in die natuur aangetref word nie.

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sywurm: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die sywurm (Bombyx mori, wat in Latyn beteken: "sywurm van die moerbeiboom") is die larwe van 'n mot. Die insekte word só genoem omdat hulle met hul speekselkliere 'n kokon van sy spin. Die spesie is van groot globale ekonomiese belang, siende dat die syproduksie geheel en al hiervan afhanklik is. (In Suid-Afrika word daar met sywurms geboer veral op laerskoolvlak, en alhoewel die ekonomiese skaal daarvan in vergelyking met die wêreldsy-industrie mikroskopies is, is die geesdrif en erns sekerlik vergelykbaar!) Sywurms eet net moerbeiblare. Oorspronklik het dit slegs voorgekom in die noordelike gedeeltes van China en Persië (die huidige Iran).

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bombyx mori ( Asturian )

provided by wikipedia AST
Pa ver la novela de J. K. Rowling, El vierme de seda.

La camparina o vierme de seda (Bombyx mori) ye una especie d'inseutu lepidópteru de la familia Bombycidae orixinaria del norte d'Asia. Críase güei en munches rexones del mundu p'aprovechar el capullo que protexe al so crisalida, constituyíu por un estensu filamentu de seda, producíu pola guxanu al retraerse pa la metamorfosis. Anque esisten otres especies seríferas, B. mori ye la más estendida, y la conocida davezu con esti nome.

Ciclu vital

Los viermes de seda, como cualesquier otru guxanu, pasen por cuatro fases básiques de desenvolvimientu: güevu, bárabu, crisalida o pupa y imago o adultu. El ciclu biolóxicu en díes:

  • 1ª muda: a los 3 díes.
  • 2ª muda: a los 4 díes.
  • 3ª muda: a los 5 díes.
  • 4ª muda: a los 6 díes.
  • Brotu: a los 10 díes.
  • Camparina: a los 24 díes.

Güevos

"
Vierme de seda.

Los güevos tienen ente 1 y 1,5 milímetros de llargu. El so pulgu ye una membrana de materia quitinosa, que va dende'l mariellu claro al gris cayuela y finalmente a un tonu violáceo o verdosu. Los güevos ensin fertilizar estrémense darréu por caltener la coloración amarellentada, los grises escuros son normales, si tienen un color verdosu puestu eclosionarán.

Mudes

Cuando van camudar, permanecen inmóviles mientres unu o dos díes, dexen de comer, faen una pequeña base de seda y queden cola cabeza llevantao y sofitar namái nes pates traseres (situación llamada suañu de muda), nun teniendo de tocar los, yá que pueden esprendese de la so suxeción y depués nun poder quitar la piel.

Van Camudar primero la corteza cefálica (qu'a midida que va encoyendo dexa saber la proximidá del momentu de la muda) de la que va surdir una cabeza de color claru y de tamañu notablemente mayor a l'anterior y dempués la piel esterno y una pequeña parte de la piel interno. En camudando, el color del guxanu va apaecer "puerco" y la so piel engurriada y daqué húmeda que se va ensugar y va alisar trescurríes unes hores.

Tres cuatro d'estes metamorfosis, el bárabu algama los 8 cm de llargor y los dolce aniellos nos que ta estructurada son claramente visibles, el color gris de la nacencia va tornar bien a blancu o mariellu claro o bien a blancu con bandes negres que dixebren los aniellos.

Crisalida

"
Brotos de Bombyx mori.
"
Exemplar fema adultu.

Al cabu d'alredor d'un mes, el guxanu busca un llugar seco y aisllao, onde va fabricar el brotu pa la fase de crisalida (tamién conocida como ninfa o pupa); este puede ser de color blancu, mariellu o naranxa.

Cuando falten de dos a cuatro díes pa faer el brotu, los viermes suelen dir amarilleando dende la cola progresivamente hasta la cabeza. La zona más mariella faise más blanda y el vierme encoyer de tamañu. Suelen defecar de color verde y más blandu, dalgunos inclusive líquidos verdosos o amarellentaos. Vuélvense más cabileños al andar y les pates tienen menos agarre.

La bárabu emplega'l almidón de les fueyes de morera que consumió, tresformáu en dextrina pola so metabolismu, pa producir el filo de seda. L'aparatu destináu a esti efeutu ta compuestu por dos glándules allugaes debaxo del tracto dixestivu, que los sos conductos van dar a la filera asitiada nel undécimu aniellu. El material, líquidu nel interior del cuerpu, se solidifica en contautu col aire. Xirando sobre sí mesma, fabrica alredor del so cuerpu una envoltura oval formada por un únicu filo d'hasta 1500 metros de llargu. El procesu ocúpa-y dos o tres díes. El vaciamiento completu de les glándules de seda afala la pupación, que dura unos venti díes en condiciones normales, al cabu de los cualos surde una nueva camparina.

N'ocasiones y por distintes circunstancies (comida escasa o desaparente, defectos xenéticos, condiciones esternes adverses…) los viermes nun llogren crear el so brotu y tienen de realizar la metamorfosis al descubiertu lo cual, anque amenorga la so probabilidá de supervivencia, nun ye una torga pa la finalización normal del so ciclu vital.

Cuando tolos brotos tán terminaos y son yá consistentes, ye recomendable quitar de la caxa onde taben, quitar los restos de seda que tengan (borra) y ponelos n'otra caxa. Asina dexamos buecu por que faigan nuevos brotos el restu de viermes.

A los siete díes del capullaje fai una muda y pasa a crisálida.

Camparina

"
Exemplares de Samia cynthia.

Al eclosionar de la crisalida, la camparina ruempe'l brotu con una secreción aceda que dixebra los filos de seda y sale al esterior, mientres los trés a quince díes que suel vivir nun se va alimentar, tan solo va buscar pareya pa poder efectuar una puesta.

Les camparines suelen nacer de nueche.

Al salir y díes dempués la fema espulsa líquidu interno de colores del naranxa al marrón.[ensin referencies] El machu ye d'un tamañu llixeramente menor muévense muncho más que les femes; amás, tienen el abdómen más estilizado y ales más grandes, aun así ye bien raru que dalgún d'ellos llogre alzar el vuelu.

La cópula dura delles hores nes cualos los suxetos apenes se van mover y van quedar enllazaos pola punta del abdome. Nesti procesu intercambien material xenético. Dempués el machu va buscar otra pareya y la fema dedicar a la puesta, na cual va pegar los sos güevos por aciu un potente adesivu, y tiempu dempués va morrer.

Historia

Ver tamién: Historia de la seda

En China esiste una lleenda que diz que'l descubrimientu del vierme de seda foi fechu por una antigua emperatriz llamada Xi Ling-Shi. Dizse que mientres tomaba'l té so una morera del so xardín nel palaciu real, daqué cayó a la so taza de té (un brotu de vierme de seda). Cuando quixo sacalo, esti esfelpeyóse y ella, como yera una texedora por excelencia, tomar y empezó a texer con él. Esti secretu de la seda nun foi espublizáu fuera de China, yá que yera daqué escepcional, guardándose perbién esi secretu hasta aproximao 1500 años dempués del so descubrimientu.

Foi oxetu de considerable estudiu'l xenoma del vierme de seda y la so datación, dada la so llarga hestoria y la so importancia económica, que presenten hasta 354 xenes venceyaos a la so utilidá granible. La so antigüedá, analizando'l xenoma de los viermes, establecióse en 5000 años.[1]

Usos beneficiosos pal home

L'home crió viermes de seda dende va dellos sieglos pal llogru de la preciada seda, güei día úsense tamién como "mascotes". Dambos usos torgaron qu'apruzan al natural, polo que puede dicise qu'anguaño cuasi sumieron en llibertá.

Usu industrial

Al eclosionar la camparina, emplega les sos quexals y un líquidu ácidu que segrega pa romper el brotu, faciéndolo asina inservible. Pal so emplegu comercial, les pupes mátense alredor del décimu día dempués de rematáu'l brotu, seya somorguiándoles n'agua ferviendo o emplegando vapor. El brotu depués desfaise curioso y el filo llavar pa quitar la sustanza adesivo que lo caltenía xuníu antes de dar en el so texíu.

Na cocina coreana, el vierme de seda consúmese fervíu, tostáu o como ingrediente de mueyos. Al comer el vierme tostáu l'aspeutu más importante ye'l zusmiu.

Na medicina tradicional china, el Bombyx mori (vierme tiesu, en chinu simplificáu: 僵蚕; chinu tradicional: 僵蠶; pinyin: jiāngcán), los bárabos muertos por causa de la infeición del fungu Beauveria bassiana denominar Bombyx batryticatus, empléguense como tónicu pa eslleir flemes y solliviar tiemblos.

Usu domésticu

Los viermes de seda son utilizaos nel ámbitu domésticu como mascotes y como "guíes didáctiques" p'aprender el ciclu vital y metamorfosis de los guxanos. Esto debe a la so facilidá p'alimentase (pos namái hai que da-yos fueyes de morera), a les sos escases atenciones, la so fácil llimpieza, la so rentabilidá, y al fechu de que son totalmente pacíficos ya inofensivos, pudiéndose-yos coyer y tocar ensin peligru dalgunu.

Ver tamién

Referencies

  • Singh, K. P. & Jayasomu, R. S.. «Bombyx mori – A Review of its Potential as a Melecinal Insect». International Journal of Pharmacognosy 40 (1).

Notes

Enllaces esternos



license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST

Bombyx mori: Brief Summary ( Asturian )

provided by wikipedia AST
Pa ver la novela de J. K. Rowling, El vierme de seda.

La camparina o vierme de seda (Bombyx mori) ye una especie d'inseutu lepidópteru de la familia Bombycidae orixinaria del norte d'Asia. Críase güei en munches rexones del mundu p'aprovechar el capullo que protexe al so crisalida, constituyíu por un estensu filamentu de seda, producíu pola guxanu al retraerse pa la metamorfosis. Anque esisten otres especies seríferas, B. mori ye la más estendida, y la conocida davezu con esti nome.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST