dcsimg

Bauhinia ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Bauhinia is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Plante van die genus het merkwaardige tweelobbige of diep ingekeepte blare. Die blare lyk baie soos die van 'n skoenlapper. Bykans alle spesies in die genus dra groot en aanskoulike blomme en peule wat normaalweg oopbars om sade vry te stel.

Boom spesies

Sien ook

Bronne

  1. 1,0 1,1 "Genus: Bauhinia L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2007-03-29. Besoek op 2010-12-06.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bauhinia: Brief Summary ( Afrikaans )